Ons weet Wiskunde is nie almal se maat nie, maar harde werk het nog nooit iemand skade berokken nie. Dit lyk egter asof jy nou maar speel-speel Wiskunde kan deur kom. Talle mense het met skok reageer ...
Baie geluk aan die volgende Volkies wat met hulle harde werk hoë punte behaal het in amptelike toetse die afgelope week: Afrikaanse huistaal vir graad 10: Tisha Willemse met 83, Inge Houy en Pieter ...